Vyftien Minute
R62.00
Availability: In stock
Book Information
Pages: 352
Type: Used
Condition: Very Good
Language: Afrikaans
Format: Paperback
Description
Vyftien minute vertel die verhaal van Zack Dylan, ’n aantreklike drie-en-twintigjarige met ’n groot droom. Hy wil graag op spoggeleenthede vir rekord-gehore sing en sal enigiets doen om dit te bewaarheid. Maar Zack het ook ’n belofte gemaak aan sy meisie, Reese, wat versoek het dat hy deelneem aan die gewilde realiteitsreeks, Vyftien minute. Saam met hierdie belofte het hy haar verseker dat roem nooit in die weg van sy verhouding met God sal kom nie. Zack raak oornag een van die land se gewildste deelnemers en word vergelyk met ’n jong Tim McGraw. Soos wat sy gewildheid toeneem, word hy gevra om sy geloof te verswyg en nie sy oortuigings bekend te maak nie. Maar op die kruin van sy sukses laat sy keuses hom op die rand van ’n persoonlike tragedie.
Sal hy betyds die gevaarligte van roem raaksien? Of sal hy alles waarvoor hy eens lief was opgee vir vyftien minute van roem?
Vyftien minute verken opofferings, karakterbou in moeilike tye en die prys wat jy kan betaal vir roem en rykdom – treffend vertel soos net Karen Kingsbury kan.