buy for +R500 and get your delivery free

071 891 3539 / 083 370 5035

Eendag

R68.00

Availability: In stock

Book Information

Pages: 296

Type: Used

Condition: Very Good

Language: Afrikaans

Format: paperback

Description

In EENDAG, boek drie in die DAGBREEK-reeks, druk die lewe in die kollig swaar op Dayne en Katy Matthews se huwelik, veral wanneer hulle op verskillende kontinente aan rolprente begin werk. Dan gebeur daar iets wat Dayne laat besef hulle kan alles verloor waarvoor hulle so hard gewerk het as hulle nie iets drasties doen nie. Die Flanigan-gesin is baie hartseer oor die verlies van die Christen-kinderteater en wend ’n laaste poging aan om te keer dat dit gesloop word. Intussen gee John Baxter die volgende tree in sy verhouding met Elaine. Dit lei tot ’n nuwe seisoen in sy lewe waarin hy moet besluit of hy die Baxter-huis gaan verkoop en ’n leeftyd se herinneringe verloor. Terwyl die res van die familie die toekoms en wat dit dalk inhou, oorweeg, moet hulle nou saamstaan soos nog nooit tevore nie. Net hulle liefde vir mekaar kan die Baxters help om die beproewings van vandag te oorleef sodat hulle die lewe kan lei wat hulle weet moontlik is … eendag.

Books By The Same Author:

Scroll to Top

contact us