buy for +R500 and get your delivery free

071 891 3539 / 083 370 5035

Somer

R58.00

Availability: In stock

Book Information

Pages: 317

Type: Used

Condition: Very Good

Language: Afrikaans

Format: paperback

Pasgetroude Hollywood-akteur Dayne Matthews dink hy het die oplossing gekry vir die liefdestonele in sy films – sy vrou, Katy Hart, gaan in sy volgende film speel. Maar dan stem hulle toe tot ‘n realiteitsreeks. Sal hulle huwelik die druk kan deurstaan? Die Baxters is baie opgewonde wanneer beide Ashley en Kari bekendmaak dat hulle swanger is, maar ‘n sonar wys dat een van die babas ‘n fatale geboortedefek het. En die Baxters word voor ‘n keuse gestel wat dreig om die familie uitmekaar te skeur. Terwyl Bailey Flanigan se vriendskap met Cody Coleman blom, moet sy vrede maak met die feit dat hulle net vriende kan wees. Cody het besluit om by die weermag aan te sluit, en aan die einde van die somer sal hy die gesin vir wie hy so lief geword het en die meisie wat hy nooit sal vergeet nie, moet groet. SOMER is die tweede boek in topverkoper-outeur Karen Kingsbury se baie gewilde DAGBREEK-reeks.

Books By The Same Author:

Scroll to Top

contact us