Na een-en-twintig jaar se getroude lewe en ân amper – egskeiding, is John en Abby Reynolds weer bymekaar en gelukkiger as ooit. Hulle is oortuig dat hulle al die uitdagings wat hulle in die gesig staar â hul kinders se probleme en die politiek rondom John as voetbal-afrigter â kan hanteer. Maar dan gebeur die ondenkbare wanneer ân motorongeluk hul lewens onderstebo keer.
`n Tyd Om Lief Te HĂȘ
R72.00
Availability: In stock
