buy for +R500 and get your delivery free

071 891 3539 / 083 370 5035

Die Kersfeeslysie

R22.00

Availability: In stock

Book Information

Pages: 205

Type: Used

Condition: very good

Language: afrikaans

Format: Paperback

Dis baie moeilik om ʼn superma te wees as jy enkellopend is. Elani Davis is ook nie die uitsondering nie. Berge skottelgoed, wavragte wasgoed en ‘n baba is besig om haar onder te kry. Boonop kry sy nie die diens wat sy van Rent-a-nanny verwag nie. Iewers moet sy egter ‘n streep trek en konfronteer die eienaar van die oppassers, Marion Pelzer. Wat toe nie ‘n vrou is soos sy verwag het nie, maar ‘n man. ʼn Baie, baie aantreklike man wat blykbaar niks van kinders weet nie. Elani gee hom ‘n snipperige tikkie raad: As hy ooit ‘n sukses van sy besigheid wil maak, moet hy liefs sy teikenmark leer ken. Marion aanvaar die uitdaging en toe Elani haar voordeur oopmaak, staan Marion op haar drumpel, gereed vir sy eerste les. Marion vind gou uit dat dit alles behalwe kinderspeletjies is, maar hy besef ook hoe graag hy vir ewig oppasser in dié huis wil speel.

Dina Botha op haar beste. Sy kry dit keer op keer reg om ʼn moderne, spelerige romanse te skryf wat die leser sal laat skater. Temas in die boek sluit in enkelouerskap en die man se rol in kinderopvoeding.

Books By The Same Author:

Scroll to Top

contact us