buy for +R500 and get your delivery free

071 891 3539 / 083 370 5035

Liewer as myself

R22.00

Availability: In stock

Book Information

Pages: 170

Type: Used

Condition: Good

Language: Afrikaans

Format: Paperback

Op ‘n dag ontvang Stefanie de Villiers ‘n onverwagse aanbod van haar kliënt, Madeleine Ebersöhn: Sy moet met renjaer Emille Ebersöhn trou. In ruil kry sy ‘n groot som geld, Emille en sy ma verloor nie hul miljoene nie, en almal kry ‘n gelukkige einde. Stefanie lag stug. Sy is nie te koop nie, selfs nie vir ‘n half miljoen rand en slegs ‘n tydperk van ses maande nie. Boonop stel sy ook nie in ‘n man belang wat met sy lewe speel nie, want dis wat renjaers doen. Hulle is wild en dink hulle is onsterfik en onaantasbaar. Haar vermeende aanstaande gaan egter Stefanie se voornemens beproef wanneer grendeltyd aangekondig word en hulle ‘n huis moet deel.

Books By The Same Author:

Scroll to Top

contact us