Vind mekaar
By Dina Botha
R22.00
Availability: In stock
Book Information
Pages: 123
Type: Used
Condition: Good
Language: Afrikaans
Format: Paperback
Description
Ná haar egskeiding van Karel vind Lizette en haar seuns weer sielsrus op die dorpie Vind Mekaar. Sy stel nie belang om weer ‘n man in haar lewe te hê nie, veral nie die aantreklike wewenaar dominee O’Niel nie. Maar omdat hulle kinders boesemvriende raak en O’Niel boonop die landheer van Lizette se huurhuis is, sien hulle mekaar dikwels. Die vlinders in haar maag en versnelde hartklop wanneer sy hom sien, is natuurlik bloot toevallig. Boonop is al wat ‘n enkellopende vrou op die dorp is agter die dominee aan. Gaandeweg ontwikkel ‘n mooi verhouding tussen hulle, maar dan verskyn ‘n terminaal siek Karel op die toneel en sy voel verplig om hom te versorg en O’Niel uit te skuif. Die vraag wat haar teister, is of O’Niel weer in haar sal belangstel wanneer sy haar sake uitgesorteer het?
