Roelien is ‘n rykmanskind wat voor die kansel besluit sy gaan nie met die man trou wat haar pa vir haar uitgesoek het nie. Haar vlugtog begin egter ietwat rampspoedig toe haar sportmotor haar in die middel van nêrens in die steek laat. Gelukkig kom ‘n skoolbusbestuurder tot haar redding. Ongelukkig is hy nou nie juis die soort man wat in die soort omstandighede leef Waaraan sy tot nou toe gewoond was nie. Maar sy soort lewe word vir haar al hoe aanneemliker, ander andere omdat hy so ‘n verlammende uitwerking op haar het. Of die busbestuurder is wat hy voorgee om te wees, is egter ‘n ander saak.
Die Regte Kandidaat
By Dina Botha
R22.00
Availability: In stock
