Meer As ‘n Speletjie
By Dina Botha
R22.00
Availability: In stock
Book Information
Pages: 205
Type: Used
Condition: excellent
Language: Afrikaans
Format: paperback
Description
Zialee bevind haar in ‘n onhoudbare situasie. Sy woon so te sê in een huis saam met die man wat sy begin liefkry en sy broer, aan wie sy eenmaal so na was as wat ‘n man en vrou maar kan kom. Erger, haar gewese geliefde is intussen getroud en hy en sy vrou het ‘n baba.
Maar veel van ‘n keuse het sy nie want waar sy eens ‘n rykmansdogter was, is sy nou presies die teenoorgestelde daarvan. Al wat vir haar oorbly, is om mee te doen aan ‘n speletjie met die man wat sy liefkry. Dié voorgeëry begin seermaak. En die hart laat hom nie voorskryf nie.