Fasade Van Die Hart
By Mari Roberts
R22.00
Availability: In stock
Book Information
Pages: 198
Type: Used
Condition: excellent
Language: Afrikaans
Format: paperback
Description
Sy verfoei hom, kan dit nie eens verduur om naby hom te staan nie, wat nog te sĂȘ langs hom sit en wild uit die helikopter met dwelmpyltjies skiet.
Beate weet van Derrick de Winter se voete van klei.
Kleintyd was hy haar beste maat, haar held, totdat hy met Lucy begin uitgaan het… en geweier het om die verantwoordelikheid van hul kind te dra. Sy weet hy gryp onbetrokke na vroue soos stukkies dryfhout wat verbykom, en los hulle ewe vinnig.
Sy sal haar nie laat meesleur nie. Maar die aand van die verpestelike rooi rok speel sy roekeloos saam, met gevolge wat selfs sy nie kon voorsien nie.