buy for +R500 and get your delivery free

071 891 3539 / 083 370 5035

Ek het jou lief

R22.00

Availability: In stock

Book Information

Pages: 150

Type: Used

Condition: Good

Language: Afrikaans

Format: Paperback

Tessa ly ná drie jaar nog aan die nagevolge van n nag van jeugdige onbesonnenheid, maar besef sy sal haar familie een of ander tyd in die oë moet kyk. Ook haar stiefbroer Roux.Hoekom jaag Roux haar hart steeds op loop nadat hy destyds sy rug op haar gekeer en dit wat tussen hulle was as n groot fout afgemaak het? Sy optrede getuig van die teendeel en maak haar net meer deurmekaar as voorheen. Wanneer hulle mekaar uiteindelik weer vind, glo sy die toekoms wink vir hulle, maar dan daag sy eksvrou op …Sal daar ooit weer n Tessa-en-Roux wees, of moet sy die togkoms met sy nuwe uitdagings alleen aanpak?

Books By The Same Author:

Scroll to Top

contact us