buy for +R500 and get your delivery free

071 891 3539 / 083 370 5035

Hart van staal

R22.00

Availability: In stock

Book Information

Pages: 205

Type: Used

Condition: good

Language: Afrikaans

Format: paperback

Steely Hills is die plek waar Melinda die veiligste voel. Daar kan sy wegkom van die paparazzi en by die perde wees. As ’n suksesvolle countrysangeres, leef sy haar droom elke dag, maar sy sukkel deesdae om liedjies te skryf. Miskien het dit te doen met George Williams, die eienaar van Steely Hills … O, en die soen. George se groot liefde is die natuur en sy perde. Dit is al wat sy aandag van sy verlede en Melinda aftrek. Nou kom bly sy vir ’n maand op die plaas en word hy gekonfronteer met sy gevoelens vir die vrou met die silwer stem en hart van goud.

Books By The Same Author:

Scroll to Top

contact us