buy for +R500 and get your delivery free

071 891 3539 / 083 370 5035

Liefde vir ‘n Feëprinses

R22.00

Availability: In stock

Book Information

Pages: 205

Type: Used

Condition: very good

Language: Afrikaans

Format: paperback

Hy is NIE by die werkskontrak ingesluit nie! Inge se nuwe werk as die Jouberts se au pair beteken sy hoef nie meer slapelose nagte oor finansies te hê nie. Sy sal niks doen wat dié standvastigheid kan bedreig nie. Omdat sy die tweeling van kleins af grootgemaak het wen Inge gou Robbie se vertroue en liefde en raak John ook teen sy sin besonder geheg aan haar. Inge het nie tyd of plek in haar lewe vir verhoudings nie maar aangetrokkenheid tot haar baas die aantreklike John Joubert volg nie dié klousule nie en hy is nie by die werkskontrak ingesluit nie.

Books By The Same Author:

Scroll to Top

contact us