buy for +R500 and get your delivery free

071 891 3539 / 083 370 5035

Stippellyn

R68.00

Availability: In stock

Book Information

Pages: 272

Type: used

Condition: Excellent

Language: Afrikaans

Format: Paperback

Description

Sy het gedink dit was verby; ‘n hoofstuk van haar lewe wat afgesluit is, maar toe sien sy uit die hoek van haar oog die gestalte by die begrafnisdiens inloop: ‘n lang, benerige man met ‘n effens ongeko-ordineerde manier van beweeg. Lana raak oombliklik naar en lighoofdig van die skrik. Dit is asof sy in ‘n yskoue stilte inplons, tuimel deur die afsondering en bo-aardse stilte van water, en vir altyd net daar wil bly.

Lana sal mettertyd agterkom dat herlewing en die dood dikwels dieselfde skokeffek het, en dat dit dan bitter moeilik is om vas te stel wat die begin en wat die einde is.

Erika Murray-Theron stuur haar karakters met soveel intelligensie en subtiliteit op hul lewensweë dat Stippellyn die gewaarwording bring van ‘n ontdekking van die lewe self.

Books By The Same Author:

Scroll to Top

contact us