buy for +R500 and get your delivery free

071 891 3539 / 083 370 5035

n Tapisserie Met Klein Diere

R52.00

Availability: In stock

Book Information

Pages: 191

Type: Used

Condition: good

Language: Afrikaans

Format: paperback

Description

ʼn Tapisserie met klein diere beskryf ’n ongewone familiebyeenkoms op ’n kusdorp, waar gevoelens van wrewel en verdriet tot uiting kom.

Die geskeide alleenloper Gerhardt reël ’n familiesaamtrek met Kersfees vir sy seniele vader Eben en tante Dorothea, saam met haar twee seuns (Driessen en Sias), twee dogters (Maryn en Juliana) en hulle kinders en mans. Hulle dikwels duistere verlede word gedurende die week van saamwees geleidelik onthul sodat hulle eindelik nakend in hulle pyn en ellende voor mekaar staan.

Dorothea het in haglike omstandighede haar gesin in die steek gelaat en haar kinders oorgegee aan ’n monsteragtige vader, om haar kuns, die weef van tapisserieë, na te jaag. Inherent aan die verhaallyn is die kwessie van skuld en aanspreeklikheid.

Books By The Same Author:

Scroll to Top

contact us