Spoorloos
By Riana Mouton
R72.00
Availability: In stock
Book Information
Pages: 312
Type: Used
Condition: excellent
Language: Afrikaans
Format: paperback
Description
Alex Cloete is kwaad vir die lewe. Hy het nie geld nie, nie rigting nie, en sy geliefde seun, Zander, woon by sy ma, Mercia, ver van hom af. Wanneer Mercia in baie verdagte omstandighede sterf en die kind wegraak, kry Alex lewe en rigting. Alex glo dis sy geheime lewe toe hy in die weermag was, wat hom inhaal en die rede is vir hierdie ontvoering. Of is dit? Want sy ma blyk ook ‘n paar geheime te hĂȘ wat vir hiervoor verantwoordelik kan wees … ‘n Naelbyter van internasionale standaard.
