buy for +R500 and get your delivery free

071 891 3539 / 083 370 5035

Reuk van die Dood

R68.00

Availability: In stock

Book Information

Pages: 324

Type: Used

Condition: very good

Language: Afrikaans

Format: Paperback

Iemand is besig om jong vroue in Mafikeng te ontvoer en te vermoor. Dit word gou duidelik dat daar ‘n verband is tussen die moorde: die slagoffers se een vinger word verwyder. ‘n Reeksmoordenaar dus. Die moorde is onheilspellend, want die slagoffers word gemartel en uit woede vermoor. Dit is die ergste soort moordenaar wat ‘n mens kan kry, want hy is intelligent en hy geniet die kat-en-muis-speletjie.

Junior Scheepers is die speurder wat die ondersoek lei, maar hy het probleme van sy eie. Sy lewe val uitmekaar na sy egskeiding en hy sukkel om by sy eie donkerte verby te kom. Hy is agterlosig en aggressief en dit is struikelblokke in die ondersoek…

Books By The Same Author:

Scroll to Top

contact us