buy for +R500 and get your delivery free

071 891 3539 / 083 370 5035

Soeter As Heuning

R22.00

Availability: In stock

Book Information

Pages: 198

Type: Used

Condition: excellent

Language: Afrikaans

Format: paperback

Description

Na die kaping waarin haar man en seuntjie gesterf het, word Debbi as lyfwag opgelei. Op die voorwaarde – sy werk nie met kinders nie.

Tog kan sy nie weier om Erhard Mahler, Wunderkind van elektroniese bankwese, se dogter op te pas nie, al gee sy voor sy’s net Tonia se au pair. Van ‘n lyfwag wil Erhard niks weet nie.

Tonia se lewe is in gevaar. Word sy ontvoer, word haar pa vir miljoene afgedreig.

Maar Erhard is nie Tonia se pa nie, hoor Debbi, hy is juis die groot gevaar. Hul besoek aan Switserland word ‘n nagmerrie. Wie vertrou sy? Teen wie beskerm sy Tonia? En waarheen vlug hulle?

Books By The Same Author:

Scroll to Top

contact us