Ridder Van Die Branders
R22.00
Availability: In stock
Book Information
Pages: 110
Type: Used
Condition: Good
Language: Afrikaans
Format: Paperback
Description
Dineke viug Weskus toe ná haar verloofde se verraad. en vind dat die uiters aantreklike Duarl in haar huisie se stoepkamer woon. Hulle sit aanvanklik nie langs dieselfde vuur nie, maar gaandeweg word hy vir haar n vriend en steunpilaar. Toe Roelf kom kuier, besef sy dat sy op geen manier weer in n vaste verhouding belangstel nie: daavoor is haar emosies nog hopeloos te rou. Ook Duart stel dit duidelik dat hy nie weer kans sien vir n vaste verbintenis nie. Gaandeweg vind Dineke dat haar klip hart tog wel klein krakies kry; wat natuurlik Duart se skuld is. Maar wat van hom? Is daar enige kans dat sy ook deur sý onverbiddelike mondering sal kan dring?
