Die laaste ding wat Kristel verwag toe sy op haar plaas instap, is Zac − moeilik, aantreklik en volgens hom die eienaar van Groen Eike. Noodgedwonge moet hulle tydelik saamwoon, maar hulle is dadelik haaks of is dit eerder liefde met die eerste oogopslag?
Kristel se bosbewoner
R22.00
Availability: In stock
