buy for +R500 and get your delivery free

071 891 3539 / 083 370 5035

Dis Ek, Anna

R58.00

Availability: In stock

Book Information

Pages: 213

Type: Used

Condition: Very Good

Language: Afrikaans

Format: paperback

Sy het haarself Stom Anna genoem. Omdat sy aan iemand kon vertel van dit wat tussen haar en haar stiefpa plaasgevind het nie. Nie aan haar ma nie, nie aan haar beste vriendin nie, en selfs nie aan haar eie pa nie. Dit is ‘n verhaal wat sy nou eers, jare later, kan uitskryf. Nou eers kan sy die swye verbreek oor hoe haar stiefpa haar diepste menswees aangetas het. En hoe sy uiteindelik anderkant uitgekom het.

Books By The Same Author:

Scroll to Top

contact us