buy for +R500 and get your delivery free

071 891 3539 / 083 370 5035

Die Staat Teen Anna Bruwer

R58.00

Availability: In stock

Book Information

Pages: 224

Type: Used

Condition: Very Good

Language: Afrikaans

Format: paperback

Die opvolg op Dis ek, Anna.

Wat hét met Anna gebeur die oomblik ná sy die sneller getrek het? Ná sy haar stiefpa wat haar soveel jare lank fisies en emosioneel verrinneweer het, vroeg een oggend in Bloemfontein in die oë gekyk, en toe geskiet het?

Agt jaar ná die verskyning van Dis ek, Anna neem Anchien Troskie aldus Elbie Lötter weer haar pen op, en skryf die opvolg. Hoe vra ’n mens vergifnis, en wanneer mag jy wraak neem? Dit is die vrae waarmee Anna – en ook die skrywer – worstel . . .

’n Skreiend eerlike roman oor Anna Bruwer se lewe ná die moord op haar stiefpa – ’n boek gevul met deernis, en eindelik ook hoop.?

Books By The Same Author:

Scroll to Top

contact us