buy for +R500 and get your delivery free

071 891 3539 / 083 370 5035

n Perfekte Paartjie

R22.00

Availability: In stock

Book Information

Pages: 205

Type: Used

Condition: Excellent

Language: Afrikaans

Format: Paperback

Nandi vlieg op die ingewing van die oomblik saam met klein Buks na haar eksman in Kaapstad. Háár gewese Philip wat sy net nie kan vergeet nie. Dit lyk asof hy uitstekend sonder haar oor die weg kom, selfs sy nuwe lewe geniet.
Philip oorreed haar om ’n paar dae te bly en saam bring hulle ’n onvergeetlike tydjie as gesin deur. Maar hoe wil dit vir haar lyk asof Philip teenoor haar optree soos in die dae toe hulle ’n verliefde paartjie was? Hulle is mos nou vreemdelinge vir mekaar, geskeides, of hoe? Dat dinge nie altyd is soos dit op die oppervlak lyk nie, is iets wat Nandi uiteindelik met groot vreugde ontdek.

Ter viering van Romanza se vyftiende verjaardag word hierdie boek, een van die eerste Romanzas, vandeesmaand heruitgegee. Dit is terselfdertyd ’n huldeblyk aan Cecilia Brits, wat met reg as die moeder van hierdie genre by LAPA beskou kan word. Sy is onlangs oorlede.

Books By The Same Author:

Scroll to Top

contact us