Plaasmoorde het nooit juis vastrapplek gekry in die ylbevolkte Noord-Kaap nie – maar dan word die drie en dertigjarige opkomende skilder Freddie Swarts en haar aangenome dogter aaklig vermoor. Speurder-inspekteur Albertus Beeslaar, pas uit Johannesburg verplaas om ‘n nuwe veediefstal-eenheid op die die been te bring, moet diĆ© hoĆ«profiel-plaasmoord oplos.
Plaasmoord
R78.00
Availability: In stock
