buy for +R500 and get your delivery free

071 891 3539 / 083 370 5035

Onse Vaders

R80.00

Availability: In stock

Book Information

Pages: 514

Type: Used

Condition: Good

Language: Afrikaans

Format: paperback

In ‘n miljoenersbuurt van Stellenbosch loop ‘n huisroof skeef. Die slagoffer se vernielde lyk word deur haar kinders ontdek. Kaptein Beeslaar, op besoek aan die pragtige dorp, word teen sy sin by die ondersoek betrek. Vyftienhonderd kilometer noord van Beeslaar moet sersant Johannes Ghaap in Soweto gaan soek na ‘n vrou en haar kind wat tydens ‘n motorkaping ontvoer is en iewers in hierdie vreemde plek van miljoene sink- en bokshuisies aangehou word . . .”

Books By The Same Author:

Scroll to Top

contact us