buy for +R500 and get your delivery free

071 891 3539 / 083 370 5035

Perfek vir haar

R22.00

Availability: In stock

Book Information

Pages: 125

Type: Used

Condition: Good

Language: Afrikaans

Format: Paperback

Description

Karla is nie net n uitmuntende vioolspeler nie, maar ook ‘n meisie wat van motorfietse en ou motors hou. Dis juis Johan se antieke geel vuurwa wat haar hart in die eerste plek gesteel het. Wanneer Johan haar na die Karoo neem, raak sy versot op die eiesoortige landskap én die man wat haar aan die paradys voorstel. Sy besef egter ook daar kan nie vir hulle twee ‘n toekoms saam wees nie. Karla probeer haar bes om hom uit haar lewe te verban, maar net so min as wat sy die snare van haar viool kan stilmaak, kan sy die snare van haar hart voorsê vir wie hulle hul liefdeslied moet speel.

Books By The Same Author:

Scroll to Top

contact us