Lied in jou hart – Jacolet van den Berg: n Onderhoud met ‘n gewilde Britse sanger is die grootste straf wat Eva haar kan indink. Maar nadat sy James Stone ontmoet het, moet sy weer dink. Tog durf sy nie alles waaraan sy glo, verloën nie.’ n Meermin vir Xander – Rykie Roux: Xander Duvenhage sê reguit vir haar hy wil niks met haar te doen hê nie en Marina kan die pyn skaars verduur. Miskien is ‘n klein Australiese eilandjie ver genoeg om van die seer weg te kom. Liefde vir Emma – Jennifer Symons: Eers jaag dokter Robert Boldman Emma van sy strand af.Dan versorg hy haar in sy huis ná ‘n val en daarna vra hy haar om voor te gee sy is sy verloofde. Was sy tog net nieso onkundig oor mans nie!
Lied in jou hart
R48.00
Availability: In stock
