buy for +R500 and get your delivery free

071 891 3539 / 083 370 5035

Lente In ’n Bottel

R22.00

Availability: In stock

Book Information

Pages: 205

Type: Used

Condition: very good

Language: Afrikaans

Format: paperback

Jordaan het op die vrou geskree toe sy ’n bottel in die rivier werp wat hom en sy kano rakelings mis. In die bottel het hy haar wenslys gekry van dit wat sy in die lewe begeer. En kort daarna kruis hul paaie op die plaas Vredehoek waar sy, Lente Pretorius, instem om hom met die restourasie van sy huis te help. Sy ontdek die joernale van Helena, ʼn vorige inwoner van Vredehoek, in die studeerkamer en raak meegevoer deur haar bittersoetverhaal.
Lente raak verlief op Jordaan, maar sy glo sy is te vaal vir so ʼn sjarmante man. Tot haar verstomming vra hy haar om te trou en sy stem in, maar besef gou haar huwelik gaan dalk bloot ʼn liefdelose

Books By The Same Author:

Scroll to Top

contact us