buy for +R500 and get your delivery free

071 891 3539 / 083 370 5035

Vinkel en koljander

R22.00

Availability: In stock

Book Information

Pages: 221

Type: Used

Condition: good

Language: Afrikaans

Format: paperback

Nadat Michael en Mikeila in hul verhoudings met ander mense albei liefdesteleurstellings gehad het, besluit hulle om met mekaar te trou. Michael omdat sy ouma se testament dit bepaal, en Mikeila omdat sy nie weer wil seerkry nie; dit bied uitkoms uit ‘n moeilike situasie. Hulle ken mekaar immers al jare – wat kan dan nou fout gaan? Dit sal ‘n huwelik net in naam wees, en indien hulle later so verkies, ontbind hulle dit net. Nie een van hulle is egter voorbereid op die aangetrokkenheid wat skielik tussen hulle ontvlam en al hulle goed uitgewerkte planne in die wiele ry nie!

Books By The Same Author:

Scroll to Top

contact us