R22.00
Availability: In stock
Olivia is vasbeslote om haar biologiese pa te ontmoet, maar haar nuwe bestuurder, Jean-Luc, is hinderlik aantreklik en trek haar aandag af. Maar sy vind vinnig uit dat die liefde jou nooit op ’n dwaalspoor lei nie.