buy for +R500 and get your delivery free

071 891 3539 / 083 370 5035

Tiendes van anys

R52.00

Availability: In stock

Book Information

Pages: 391

Type: Used

Condition: Poor

Language: Afrikaans

Format: Paperback

Dot Sertontein is op haar beste wanneer sy skryf oor die plaas, die klein-dorpse mens, die liefde en die geloof. Sy verstaan die kuns om ‘n verhaa te skryf wat vir almal toeganklik is sonder dat sy oppervlakkig raak, en haar droë humor werk soos presies die regte hoeveelheid sout op ‘n goeie maaltyd in. Onder dieselfde ster: Een van Serfontein se vroegste romans wat in aflewerings in Sarie verskyn het. Hannie is ‘n matriekmeisie, ‘n kranige perderuiter, ‘n maker en breker. Haar getroude suster Santa is die diep een met die onuitgesproke droefheid. Almal se lewe word verle toe Herman, ‘n jong argitek, op Blesbokville kom woon. Tiendes van anys: Die enigste boere op dié plaas is drie vroue, en Elba- ‘n sterk, onpeilbare en pragtige vrou – het ‘n ontstellende uitwerking op dominee Chris se gemoed. Maar daar loop ‘n swaarheid uit Elba se verlede waaroor sy nie beheer het nie, en al sou Chris haar liefde wen, is dit die laaste vrou wat sy gemeente as ‘n pastoriemoeder sal aanvaar.

Books By The Same Author:

Scroll to Top

contact us