Emily is in Noorweë vir Wim en Amanda (Seisoen van vergifnis) se troue. Daarna gaan sy alleen deur Europa toer. Maar in die paar dae rondom die troue gebeur daar in die pragtige land van sneeu, stilte en lig iets wat haar en Ben se lewe onherroeplik verander. Terug in Suid-Afrika moet sy die gevolge daarvan dra.
Seisoen van vervullig is die derde boek in die Seisoen-reeks.
