buy for +R500 and get your delivery free

071 891 3539 / 083 370 5035

Reguit na my hart

R22.00

Availability: In stock

Book Information

Pages: 205

Type: Used

Condition: very good

Language: Afrikaans

Format: paperback

Saranie de Wet en die padmaker, Maynard Crafford, bots oor sy nuwe bouprojek in die Roggeveld. Sy moet keer dat bedreigde plantspesies nie deur swaar masjinerie vernietig word nie; hý wil net sonder inmenging sy projek betyds voltooi. Hy hou buitendien nie van vroue soos sy nie. Al ry sy ’n Bronco. Met haar sterk onafhanklikheidsin probeer Saranie ongestoord haar werk doen. Dit irriteer haar grensloos dat die rooikop haar verskeie kere uit ongemaklike situasies moet red, onder andere ’n kitsvloed en ’n fratssneeuval. En hoekom krap dit aan haar dat die man verloof is?

Books By The Same Author:

Scroll to Top

contact us