buy for +R500 and get your delivery free

071 891 3539 / 083 370 5035

Reenboog oor Madrid

R22.00

Availability: In stock

Book Information

Pages: 218

Type: Used

Condition: fair

Language: Afrikaans

Format: paperback

Kort na haar sewentiende verjaarsdag skei haar ouers, en haar pa trou oorhaastig met ‘n meisie kwalik ses jaar ouer as syself. Maar Sian Fouche begin haar daarna doelgerig toespits op haar twee liefdes – fotojoernalistiek en hardloop. Na twee besonder goeie vertonings in die New York- en Londen-maratons ontvang sy ‘n uitnodiging om deel te neem aan ‘n wedloop in Madrid, geborg deur die bekende Spaanse juwelier Aquil Clemente de Vicar. Maar daar is ‘n voorwaarde – sy moet onder die De Vicar-vaandel deelneem. Dit druis in teen haar onafhanklike aard, en net die tyd sal leer of die onafhanklike gees gaan swig voor die sjarme van Aquil.

Books By The Same Author:

Scroll to Top

contact us