buy for +R500 and get your delivery free

071 891 3539 / 083 370 5035

Nooit is ‘n lang, lang tyd

R68.00

Availability: In stock

Book Information

Pages: 368

Type: Used

Condition: excellent

Language: Afrikaans

Format: paperback

Drie vriendinne gaan hou saam vakansie langs die see. En in ‘n oogwink verander ‘n jare lange standvastige vriendskap in ‘n stormagtige moeras.

Daleen skraap eindelik die moed bymekaar om die waarheid omtrent haar en haar lover, Jan, se verhouding te vertel; Amelia praat laat een aand haar mond verby oor haar affair met ‘n getroude man; en Karien – Karien pak haar goed en gaan vroeer terug huis toe.

Want hoe kon haar twee, beste vriendinne haar soveel jare lank ‘n rat voor die oë draai?

Dis ‘n boek oor vriendskap, oor leuens, geheime, kinders, kilojoules en mans.

Books By The Same Author:

Scroll to Top

contact us