buy for +R500 and get your delivery free

071 891 3539 / 083 370 5035

Lief vir jou

R44.00

Availability: In stock

Book Information

Pages: 512

Type: Used

Condition: Good

Language: Afrikaans

Format: Paperback

Lief vir jou – Bernette Bergenthuin: Willemien gaan nie met die man trou wat haar oupa en ouma vir haar uitgesoek het nie! Maar later, in die romantiese Frankryk, raak dinge ingewikkeld – soos dit nou maar een maal met ‘n gerieflikheidshuwelik gaan. Bruidskoor – Anna Penzhorn: Kiana Kruger haat klaviermusiek. As skakelbeampte moet sy Ludwig du Preez, die wêreld se beste konsertpianis, op sy konserttoer vergesel. Hy’s veeleisend, irriterend, tog kry Ludwig, die man, haar ampertjies in die sak. Kayla se erfenis – Rika du Plessis: Kayla erf ‘n Bosveldplaas, mits sy trou voor sy vier en twintig is. Maar die enigste man wat haar erfenis kan red, het haar lank gelede ‘n onreg aangedoen. En hier kom hy nou haar hart vermurwe..

Books By The Same Author:

Scroll to Top

contact us