buy for +R500 and get your delivery free

071 891 3539 / 083 370 5035

Lam in wolfsklere

R68.00

Availability: In stock

Book Information

Pages: 312

Type: Used

Condition: excellent

Language: Afrikaans

Format: paperback

Lam in Wolfsklere is ’n romantiese komedie met ’n effense chicklit-aanslag. Dit handel oor kwessies wat die moderne jong vrou raak. Dit sluit commitment-issues, voorhuwelikse seks, bagasie en veral die professionele interaksie tussen mans en vroue as ’n veldslag in the “battle of the sexes” in. Dit spreek kwessies soos “he’s just not that into you”, saamblyverhoudings en die paradoks van die jong professionele vrou se hunkering na ’n voorstedelike liefdesverhaal, kinders en ’n blink loopbaan in.

Books By The Same Author:

Scroll to Top

contact us