buy for +R500 and get your delivery free

071 891 3539 / 083 370 5035

Katoog

R72.00

Availability: In stock

Book Information

Pages: 304

Type: Used

Condition: excellent

Language: Afrikaans

Format: paperback

Description

Luna, ‘n jong speurdersersant, moet die saak oplos van ‘n meisie wie se lyk in ‘n riviertjie gekry word. Maar wie is die meisie, met wie het sy kontak gehad en waar het sy vandaan gekom? Aanvanklik lyk dit nie of Luna eens hierop antwoorde gaan kry nie, tot ‘n verwaarloosde meisietjie van haar afhanklik raak en haar onwetend op ‘n spoor plaas.

Dit bring egter net nuwe probleme. Luna raak bewus van ‘n motorfietsryer wat net te dikwels agter haar op ‘n openbare pad verskyn, later voor haar woonplek, en hy probeer nie juis onopsigtelik wees nie. Die dwelmwêreld wat voor haar oopmaak, is ook nie ‘n verwikkeling waarop sy gereken het nie. Luna word terselfdertyd gekonfronteer met kennis uit haar persoonlike verlede wat al net ‘n vae herinnering geword het. Is luitenant Johan Botha wie sy dink hy is?

Books By The Same Author:

Scroll to Top

contact us