buy for +R500 and get your delivery free

071 891 3539 / 083 370 5035

Joost: Spieelbeeld

R58.00

Availability: In stock

Book Information

Pages: 267

Type: Used

Condition: very good

Language: Afrikaans

Format: paperback

Description

Joost van der Westhuizen, bes moontlik die beste skrumskakel wat unie-rugby al ooit opgelewer het, het sowel op die veld as daarvan af vir eweveel opwinding in die media gesorg. Waaroor dit ook al gegaan het, van sy onverskrokkenheid op die rugbyveld tot sy huwelik met die glansryke Amor Vittone en selfs die onlangse aantygings teen hom in die seksvideo-skandaal, Joost het tot nog voortdurend in die nuus gebly. Hierdie titel volg die verloop van sy rugbyloopbaan, maar gee ook die spieel ‘n spreekbeurt en kyk na Joost as man. Dit is ‘n fassinerende verhaal van ‘n rugby-wonder en kontroversiele glanspersoonlikheid. Dit bring die waarheid agter die aantygings en teenaantygings wat Joost tans omring, aan die lig.

Books By The Same Author:

Scroll to Top

contact us