buy for +R500 and get your delivery free

071 891 3539 / 083 370 5035

In Die Hart Van Die Outback

R38.00

Availability: In stock

Book Information

Pages: 188

Type: Used

Condition: good

Language: Afrikaans

Format: Paperback

Barbara Hannay woon in Noord-Queensland waar sy en haar skrywer-man vier kinders grootgemaak het. Barbara is lief vir die lewe in die noorde waar die gevare van siklone, krokodille en bloubottels geneutraliseer word deur ‘n ontspanne leefstyl, glorieryke winters, Wêrelderfenis reënwoude en die Great Barrier Reef. Behalwe vir skryf, geniet Barbara lees-, tuinmaak- en beplanningsuitbreidings om haar vriende en haar uitgebreide familie te akkommodeer.

Books By The Same Author:

Scroll to Top

contact us