buy for +R500 and get your delivery free

071 891 3539 / 083 370 5035

Goedgenoeg vir Mienke

R22.00

Availability: In stock

Book Information

Pages: 203

Type: Used

Condition: Excellent

Language: Afrikaans

Format: Paperback

Die testament bepaal Mienke moet Goedgenoeg verdien deur ná ’n jaar wins te toon. Daarvoor sien Mienke kans. Waarvoor sy nie kans sien nie, is haar buurman. So dierbaar en behulpsaam as wat hierdie Ruben-man is wanneer hy op sy perd die werf inkom, so kan sy buie wissel. Mienke weet nie genoeg om dit te verklaar nie. Maar sake word wel duidelik toe die modelmooi en bedorwe vroumens en dié se ma op die buurplaas aankom, al twee vasberade om Ruben se ring aan die modelletjie se vinger te kry – of niks te erf nie.

Books By The Same Author:

Scroll to Top

contact us