buy for +R500 and get your delivery free

071 891 3539 / 083 370 5035

Gelyke vennote

R44.00

Availability: In stock

Book Information

Pages: 512

Type: Used

Condition: Good

Language: Afrikaans

Format: Paperback

Gelyke vennote – Marie-Louise Cronjé: Charlie word ‘n boukontrakteur soos haar pa. Manswêreld. Sy moet haarself bevwys. En Adam Vrey maak haar lewe moeilik, op baie maniere. Sy sal hom wys! As die vent net nie so aantreklik was nie. Seemens- Wilreza Smit-Theron: Aan die VWildekus leer die siniese en gerekende joernalis Lilian ‘n chirurg ken wat misvormde mense se lewe kom verander. Sy verloor haar hart op hierdie enigmatiese man. Maar sy is nie die enigste nie.Vallei van verlange – Frances Vermaak: Op pad na haar pa op die Eiland Man ontmoet Elena virTomás wat ook daar gaan vakansie hou. lets in sy donkeroë vang haar vas. Toe sy geheim bekend raak, betrap dit haar onkant.

Books By The Same Author:

Scroll to Top

contact us