Die Ponies Galop: Seks en Skandale van die Sterre Onthul
R68.00
Availability: In stock
Book Information
Pages: 245
Type: Used
Condition: good
Language: Afrikaans
Format: paperback
Description
Die ponies galop – Seks en skandale van die sterre onthul deur Yolanda Barnard van Glitterati-faam en Sondag-joernalis, is ‘n binnevertelling van haar interaksie met ver meer as 100 bekendes in Suid-Afrika. Dit is ook ‘n outobiografie van haar lewe in die media oor ‘n tydperk van langer as vier jaar. Haar eie hartseer en vreugdes. Die moord op haar suster se verloofde. Hoe sy in die middel van die nag op die snelweg deur rowers aangehou is.
Geen ster word gespaar nie en sy neem die leser na die “agterkamer” met ‘n paar nuwe en skokkende onthullings.
Geen ster word gespaar nie en sy neem die leser na die “agterkamer” met ‘n paar nuwe en skokkende onthullings.
