buy for +R500 and get your delivery free

071 891 3539 / 083 370 5035

Debora en seuns

R68.00

Availability: In stock

Book Information

Pages: 430

Type: Used

Condition: excellent

Language: Afrikaans

Format: paperback

Deborah Schlagerfeldt en haar drie seuns se intrek op ’n dorpie in die Oos-Vrystaat bly in geheimenis gehul, jare nadat hulle gebak en snuisterye in hul winkel “Debora en seuns” begin verkoop.

Dis slegs hul buurvrou Susan Scott en haar dogter Margot wat mettertyd die Schlagerfeldts leer ken. Debora versorg haar man, ’n invalide, met groot sorg, maar nie sy of die seuns rep ’n woord oor die oorsaak van sy toestand of die gebeure voor hul koms nie. Margot en Erik, die jongste seun, raak boesemvriende, en sy raak gou deel van die huishouding.

Die uitbreek van die Tweede Wêreldoorlog verander alles. Debora se seuns moet leer dat liefde soms ook swaarkry bring. En Margot moet besluit of sy haar hart oor die oseaan moet volg, na Londen, reguit die oorlog in.

Books By The Same Author:

Scroll to Top

contact us