Botterblomme is taai, elke lente bars hulle uit die droë aarde, nog voor die eerste reën geval het, en verkondig die heerlike waarheid van léwe in ’n omgewing wat so dood lyk. Elke vrou sal in Botterblom ontdek dat sy deur God se liefde haar wortels diep kan plant in God se beloftes en elke dag van krag tot krag kan groei.
Botterblom
R48.00
Availability: In stock
