Bittersoet
R44.00
Availability: In stock
Book Information
Pages: 281
Type: Used
Condition: Good
Language: Afrikaans
Format: Paperback
Description
Natasha Sutherland was die prinses wat met haar droomprins, ‘n bekende Afrikaanse popsanger,getroud was en twee kroonprinsies en ‘n suksesvolle beroep as aktrise en programvervaardiger in balans kon hou. Sy was dit alles en meer. Maar die sprokie van haar lewe het ten aanskouvan die hele land verbrokkel. Almal weet van die dramas, die affairs en die egskeiding wat volg.
