buy for +R500 and get your delivery free

071 891 3539 / 083 370 5035

Catharina

R58.00

Availability: In stock

Book Information

Pages: 388

Type: Used

Condition: excellent

Language: Afrikaans

Format: paperback

“In die laat winter van 1836 word Lang Hans van Rensburg se hele trek deur Sochangana uitgemoor. Maar die gerugte wil hê dat twee kinders aan die moordnag ontkom het. Byna vyftig jaar later trek Catharina saam met haar vader uit op die winterjag in die Laeveld.

Dis onbekende spore wat sy hier teëkom. Dis ook in hierdie winter dat Afrika-dolos en Boeresiener saampraat en haar ver uit die pad uit stoot: oor Barberton se delwerye, deur die runderpes en die groot droogte, oor die transportryerspad tussen Delagoabaai en die ou Transvaal, en kort voor die Tweede Vryheidsoorlog uitbreek en die Steinaeker’s Horse toeslaan, terug na die Olifants se westelike oewer.

Maar telkens koers die pad terug na die nag van die moord op die Van Rensburgtrek. En daar is liefde en donker bloed op die spel.

‘n Diep menslike epiese sage wat afspeel teen die agtergrond van die Laeveld van die vorige eeu, en die Anglo-boereoorlog.”

Books By The Same Author:

Scroll to Top

contact us