buy for +R500 and get your delivery free

071 891 3539 / 083 370 5035

n Ma se Hoop Deel 1

R68.00

Availability: In stock

Book Information

Pages: 410

Type: Used

Condition: Excellent

Language: Afrikaans

Format: Paperback

Hierdie verhaal uit die pen van topverkoper-outeur Francine Rivers, neem jou mee op ‘n onvergeetlike reis oor kontinente en geslagte heen en ondersoek die ingewikkeldhede van gesinsdinamika, asook die dipte en krag van vergifnis.

Pas na die draai van die 20ste eeu, verlaat Marta Schneider Switserland. Haar reis neem haar deur Europa, Kanada en eindig in Kalifornië, waar sy en haar man en hulle kinders hulle vestig.

Marta se eie lewe het haar geleer hoe belangrik dit is om sterk kinders groot te maak, maar dit word dikwels as liefdelose afsydigheid ervaar – veral deur haar oudste dogter Hildemara Rose. Wanneer Hildie verlief raak en haar eie gesin begin, spook haar kinder are by haar en ontdek sy dat sy haar ma se foute herhaal.

‘n Ma se hoop is ;n roerende drama wat handel oor geloof en drome, hartseer en teleurstelling, maar ook uiteindelik oor die krag van liefde. Dit is die eerst boek in die Marta se nalatenskap-reeks.

Books By The Same Author:

Scroll to Top

contact us