buy for +R500 and get your delivery free

071 891 3539 / 083 370 5035

Vertrou Nie Op Prinse

R72.00

Availability: In stock

Book Information

Pages: 350

Type: Used

Condition: excellent

Language: Afrikaans

Format: paperback

Wanneer Louise le Roux van die buiteland terugkeer, verwerf sy ʼn droompos – as kuratrise van een van die belangrikste private kunsversamelings in Suid-Afrika. Gou is dit duidelik dat iets nie pluis is in die versameling van die Schoongelegen-herehuis nie. Haar ondersoek na die ongerymdhede ontwikkel in ʼn nagmerrie wanneer haar lewe bedreig word.

Haar taak word verder gekompliseer deur die wisselvalligheid van haar verhouding met die twee aantreklike mans op Schoongelegen, die enigmatiese Ryk Hofmeyr – magnaat, wynboer, kunskenner – en die seunsagtige Martin, sy privaatsekretaris, wat duidelik been-af op Louise is. En verder is daar die Contessa, wat ʼn onpeilbare verbintenis met albei mans het . . .

Louise se vertwyfeling oor wie om te verdink en wie om te vertrou word vererger deur die vertwyfelinge van haar eie hart.

Books By The Same Author:

Scroll to Top

contact us