Proteus
By Deon Meyer
R120.00
Availability: In stock
Book Information
Pages: 358
Type: Used
Condition: excellent
Language: Afrikaans
Format: paperback
Description
Tobela “Tiny” Mpayipheli, oud-KGB-sluipmoordenaar, ook bekend as “Umzingeli” (Die Jagter), het gedink hy het sy vorige lewe agtergelaat. Hy het vrede gevind, maar bevind hom skielik in ‘n onmoontlike situasie. Want lojaliteit is belangrik. En hy moet nou binne 72 uur in Lusaka uitkom, anders sterf ‘n ou vriend, ‘n medestryder wat gyselaar gehou word.
